vroegherfs in die noorde
(met apologie aan N.P. van Wyk Louw)
die jaar word oud in vlamrooi amberbloei
in buxus wat verbruin & gryser lug
waardeur die wind woedend waai & sug
’n lae son stry teen korter dae: paddastoele groei
Lês fierder by Versindaba… Lês fierder